HOME PAGE HELP FOR ADDICTS GROUP MEETINGS FOR ADDICTS LITERATURE FOR ADDICTS INFORMATION FOR PROFESSIONALS IN THE ADDICTIONS FIELD
   

ASC | EVENTS | H&I | LITERATURE | PHONELINE | PI | RSC | TRANSLATIONS | WEBSITE

Service Documents button   Contact your ASC or GSR for the username and password. Committees that do not yet display their reports in the above mentioned section are invited to do so by contacting us a .

Plaaslike Vertalingskomitees

Plaaslike Vertalingskomitees (Local Translations Committees – LTC's) word deur NA lede begin in gebiede waar daar 'n behoefde is om Narkotika Anoniem (NA) literatuur te vertaal in plaaslike tale waarin sulke literatuur nog nie beskikbaar is nie. Elke LTC werk saam met NA World Services Team-Translations en bestaan ideaal uit drie tot vyf lede wat elk 'n goeie begrip en ondervinding van die NA program het.

 

LTC VIR AFRIKAANSE VERTALINGS

 

Beskikbare literatuur

Die amptelike vertaling van NA se Who, What, How and Why? pamflet (IP#1), is in Afrikaans beskikbaar: www.na.org/ips/af >

Baie dankie aan almal wat aan die vertaling deelgeneem het oor die laaste 6 jaar!

Ons het ook voorlopig die groepsvoorlesings/inleidings (group readings/preambles) vertaal en sal dit stuur aan enigiemand wat 'n Afrikaanssprekende groepsvergadering wil begin.

 

Vergadertye, ens.

Sover ons weet, bestaan die Wes-Kaapse vertalingskomitee nie meer sedert die eerste Afrikaanse pamflet vertaal is nie.

 

< Back to Committee Meetings